My nuwe webwerf gaan die 1ste Oktober 2023 geloods word. Ek is so opgewonde en ek kyk uit daarna dat jy by my gaan aansluit.
Ons gee ook een enkelblad webwerf weg vir 'n gelukkige optekenaar vir ons Maandelikse Nuusblad gedurende September. Die gelukkige wenner sal afgekondig word op die 1ste Oktober 2023 via my Podagooi op die dag. "n Lootjie sal getrek word om die wenner te bepaal.
Kuier Met Liezl - Launch:
DAYS
HOURS
MINUTES
SECONDS